 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
'n 30 Dae uitdaging van 'n ander aard! |
| Boodskap: |
More vroutjies! Julle uitdaging vir vandag -
Dag 2 = Bid dat jou man nederig sal wees en met God oor sy sonde sal saamstem. Bid dat sy hart sag en ontvanklik vir God se stem sal wees. ( psalm 51v2-4 & miga 6v8)
Dankie Here vir die waters wat weereens gister geval het. Dankie dat ons U wonderwerke elke dag kan ontvang, dankie dat ons kan weet hoe Groot en Amazing U is. Seen elke persoon met sy eie behoeftes vandag - Ons vra dit in U naam alleen. Amen. |
| Gepos op: |
03/11/2009 08:34 |
| Gepos deur: |
Leila |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|