 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
Jabez vir Sake Entrepreneurs |
| Boodskap: |
My liewe Chantelle dankie vir die liefde vir jou werk en baas en dat jy so vir haar bid, ons moet die vyand oorwin in die sakewereld, want vir elke saak wat misluk is daar n minimum van tien monde wie se kos uit hulle monde gesteel word deur die dief John 10:10-11 AMP
(10) The thief comes only in order to steal and kill and destroy. I came that they may have and enjoy life, and have it in abundance (to the full, till it overflows). Ek gaan elke Donderdagoggend om 11h00 by die Glory shoppe in Meyerspark, Pretoria n gesprek sessie hou oor Jabez se gebed vir Sake Entrepreneurs - let wel Jabes se gebed is nie vir eie voordeel nie, maar sodat ons tot voordeel van menigte kan werk - laat my weet as julle in julle omgewing ook praatjies wil he - kontak by johan@jesuskrygers.co.za |
| Gepos op: |
03/11/2009 08:36 |
| Gepos deur: |
Johan |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|