 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
Theunis help asb |
| Boodskap: |
Theunis daar is soveel nood soos jy tereg uitgewys het, dat ons nie langer net kan bid nie, ons moet uitspring en begin help - ek weet jy is baie goed met arbeidsake - wil jy nie help om plasings te doen vir mense wat werk soek deur Jesuskrygers nie - ek roep mense aan om te kom help - ek kan nie meer op my eie, die taak is te groot en die arbeiders te min - ek roep om hulp Vader, U ken my hart om te gee, U ken die werkers wat U reeds geroep het voor die aarde se ontstaan - as iemand meer wil weet van Jesuskrygers se planne vir 2010 en uitdagings kan julle my kontak by johan@jesuskrygers.co.za. Want Jesus se want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry (Matt 16:25). So Theunis ek het jou hulp nodig my vriend...... |
| Gepos op: |
03/11/2009 08:48 |
| Gepos deur: |
Johan |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|