11/21/2009 6:47:46 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Hartseer mamma
Boodskap: By Jesus se Voete Ek wens ek kon die pyn vir jou dra Ek wens ek kon die seerkry wegvat Ek wens ek kon al jou vrae beantwoord Ek wens ek kon die w?ld vir jou gee, Maar ek is net mens En ek is magteloos Hier op my knie?Is my gebed ? Ek l?ou by Jesus se voete neer Hy ken jou vrese, jou twyfel al jou seer Hy bring lewe en vrede in jou hart Hy sal jou vashou Hy sal jou nooit verlaat nie Hy is altyd by jou Al maak niks vir jou sin nie Ek l?ou, Ek l?ou By Jesus se voete neer Dit breek my hart om jou so te sien Ek weet dat jy dit nooit verdien Maar elke traan wat jy huil Huil ek saam met jou En dan bring ek jou net weer Tot voor die troon So as jy alleen en bang In die donker l?n wag Onthou my woorde Want dit is Sy Belofte!
Gepos op: 03/11/2009 09:18
Gepos deur: Leila
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising