11/21/2009 6:44:25 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Hartseer mamma
Boodskap: Liefste vriendin, Ek antwoord ook nie meer so dikwels nie, maar bid nog steeds elke dag vir elkeen wat hier 'n versoek rig. Ek wil jou net laat weet dat jy steeds elke dag in my gedagtes is. Ek bid vir jou, en jou seun. Mag Jesus julle styf in sy arms vashou en mag jy die woorde en krag vind waarna jy so soek. Baie baie sterkte. Ek dra julle op aan Jesus.... My nuwe epos adres is: anetm@telkomsa.net. Skryf vir my asseblief...
Gepos op: 03/11/2009 09:19
Gepos deur: az
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising