 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
Huwelik & Verbitterd |
| Boodskap: |
Hi
laat ek eers begin by my huwelik. Ek is nou 18 jaar getroud en kan net se dat 80% daarvan was wonderlike tye. Dit is my vrou se tweede huwelik en my eerste. Uit haar eerste huwelik is 1 kinders gebore en omtrent 3 jaar na hul egskeiding is die twee kind gebore. My skoonma het by ons gebly en dit was glad nie lekker om te weet dat daar twee vrou was wat my lewe wil probeer reel nie. Na erinstige gesprek voering het ons skoonma voor 'n keuse gestel. Maklik was dit nie , maar die moeite werd.
Wat ek eindlik ervaar is dat my vrou elke faset van my lewe wil reel. Sy se my wat om wanner te doen en ek is nou moeg daarvan om te skei is al uitweg vir my en die gedagte daaraan is ook nie lekker nie. Eindlik weet ek nie wat om te doen nie. Ek het al selfmord twee keer probeer en oorweeg dit nou weer want dit is nie lekker om elke keer teen die sulke goed was te kyk en elke dag teleurstelling te ervaar nie.
Die kerk
Die leier van die gemeent is 'n dinamiese man en ek glo ( of so dink ek ) ag ek weet nie meer nie. Maar die eindlike saak is, ek voel dat ek bedrieg is. Al ons geld en self ons motor is iets van die verlede. My vrou glo so in mense dat ons amper ons kinders veloor het. Ons kinders het altyd aan die kortste end getrek en ons was gedurig in woordewisseling daar oor.
Die planne wat ons gehad het is in die dryn af en nikschet tot stand gekom nie. Ja ek weet by die Here is niks onmoontlik nie en dat God in elke behoefte van ons voorsien. Dit het ek nog nie ervaar nie en wil glad nie meer met godsdiens of eninge iets daarvan hoor nie. Ek is net moeg vir die lewe en dat nks werk nie. Ek het geen behoefte om tussen mense te kom of om ening verduideliking aan enige iemand te gee nie.
HELP MY ASSEBLIEF. MOENIE DIE BRIEF OP JULLE WEBPAGE PLAAS NIE ASSEBLIEF.
|
| Gepos op: |
03/11/2009 09:25 |
| Gepos deur: |
warren |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|