11/21/2009 6:45:02 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: "JOU" TIENERDOGTER!!
Boodskap: Leila, die Here sal jou aanhou seen vir jou omgee vir hierdie meisiekind! Laat haar goed verstaan dat God nie "Losers" maak nie, maar net wenners! Sit miskien elke dag n goedvoel versie in haar kospakkie skool toe, vertel haar aanhoudend hoe spesiaal en pragtig sy vir julle is! Dan kan ons saam vir hierdie dogter bid, Satan is ernstig besig om haar vir homself in te oes deur vir haarself te laat glo sys niks werd wat tot selfmoord kan lei! Kom ons staan saam en breek hierdie band van Satan! Salf haar kamer, en indien moontlik, haar liggaam ook! Ek het n gebed vir salwing wat ek aan jou kan deurstuur indien jy sou belangstel. My adres is jerasmus@telkomsa.net Baie baie sterkte!
Gepos op: 03/11/2009 10:16
Gepos deur: LouiseE
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising