11/21/2009 6:45:30 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: ALMAL IN DIE GEBEDS KAMER
Boodskap: Almal in hierdie gebeds kamer kan ek vra dat julle geestelik sal hande vat en ons bid vir Warren - kom ons vorm 'n laer om hom in gebed en vra dat God vir hom uitkoms sal gee van die goed wat so swaar op hom rus. Warren weet dat jy nie alleen is nie - hier is baie wat omgee, mail groot asseblief vir Johan - hy sal jou soveel plekke in die bybel kan gee en uitwys wat vir jou oplossing sal gee. GROOT ASSEBLIEF. johan@jesuskrygers.co.za. Asseblief moenie stil raak nie - praat met ons as dinge druk.
Gepos op: 03/11/2009 12:10
Gepos deur: zirkia
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising