 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
gebed vir ander en ook vir my , JESUS! |
| Boodskap: |
Pappa Vader , dankie vir sussies en boeties
wat saam kan bid vir mekaar,dat hul nood ook my nood en hul vreugde ook my vreugde kan wees, U weet van ons omstandighede , ek is tot alles in staat , wat vandag ook al inhou, U gee my die krag om aan te gaan , ek weet al het ons probleme met ons finansies, die huur van ons huis wat nie betaal kan word, werk vir my LIEFIE, U sal voorsien in elke behoefde, soos U vir die lelies van die veld, en die voeltjoes sorg, so sal U ook na ons kyk,HEER , ek dra ook al my boeties en sussies aan U op , gee elkeen 'n spesiale drukkie van my af , ek bid vir elkeen in hierdie groepie , dankie vir hul wat ons reeds aan U OPGEDRA het, seen ons ryklik vandag VADER , met oorvloedige liefde en genade ! Dankie vir dit wat U reeds besig is om te doen in elkeen van ons se lewens, en dat U alleen die lewensstorms kan stil maak . Alle lof, eer en dank , bring ons aan U , LIEWE PAPPA VADER, in JESUS naam . amen! |
| Gepos op: |
03/11/2009 12:28 |
| Gepos deur: |
annette |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|