11/21/2009 6:45:20 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: gebed vir ander en ook vir my , JESUS!
Boodskap: Pappa Vader , dankie vir sussies en boeties wat saam kan bid vir mekaar,dat hul nood ook my nood en hul vreugde ook my vreugde kan wees, U weet van ons omstandighede , ek is tot alles in staat , wat vandag ook al inhou, U gee my die krag om aan te gaan , ek weet al het ons probleme met ons finansies, die huur van ons huis wat nie betaal kan word, werk vir my LIEFIE, U sal voorsien in elke behoefde, soos U vir die lelies van die veld, en die voeltjoes sorg, so sal U ook na ons kyk,HEER , ek dra ook al my boeties en sussies aan U op , gee elkeen 'n spesiale drukkie van my af , ek bid vir elkeen in hierdie groepie , dankie vir hul wat ons reeds aan U OPGEDRA het, seen ons ryklik vandag VADER , met oorvloedige liefde en genade ! Dankie vir dit wat U reeds besig is om te doen in elkeen van ons se lewens, en dat U alleen die lewensstorms kan stil maak . Alle lof, eer en dank , bring ons aan U , LIEWE PAPPA VADER, in JESUS naam . amen!
Gepos op: 03/11/2009 12:29
Gepos deur: annette
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising