 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
Leila |
| Boodskap: |
Liewe Leila .... ek wil net se, ek sal bid vir "jou" meiseikind .... maar die Here hoor my as ek smeek, ... dat as Hy my die dag "huistoe" vat ...... dat my seuns ook so''n dierbare "mamma" in my plek sal kry. (Soos jy weet baklei ek al 7 jr borskanker) .... en mens hoor net altyd die stories oor die nare stiefma. DIE HERE SEEN JOU!!!!!, Liefde, Ilse xx |
| Gepos op: |
03/11/2009 12:41 |
| Gepos deur: |
Ilse |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|