 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
Warren |
| Boodskap: |
Hallo Warren! Ek voel so jammer dat dinge vir jou so uitgewerk het! Het jy (julle) al die fliek Fireproof gekyk? Leila het gister voorgestel dat ons vrouens vir die volgende 30 dae vir die manne in ons lewens bid! Waarom doen jy dit nie saam met ons nie? Bid vir die vrou in jou lewe!!!! Bid elke dag vir iets anders wat jou van haar pla! Dra haar elke dag aan ons Hemelse Pa op en Hy SAL uitkoms gee! Salf haar kussing as sy nie tuis is nie! Koop vir haar blomme, of pluk een uit die tuin al is sy lelik en ondankbaar! Een of ander tyd sal sy na jou kyk deur Jesus se oe! Probeer regtig om die fliek te kyk as jy dit nog nie gesien het nie!!! Baie baie sterkte... |
| Gepos op: |
03/11/2009 13:02 |
| Gepos deur: |
LouiseE |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|