 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
ONTBYT SAAM GOD |
| Boodskap: |
More julle! Ons finansiele stres het vanog vreeslik op my gedruk en oppad werk toe met die bus, besluit ek vanoggend is die oggend wat ek Wimpy toe gaan en ontbyt saam God gaan eet! Ek het 2 koffies bestel en vir die Here gese, Here ek wil graag spaarsaam wees met U geld, want U voorsien my elke dag van elke sent, wat gaan ons 2 eet sonder dat ek 'n fortuin moet betaal? Ek het gaan sit en die kelnerin het 2 spyskaarte gebring na ek gese het ek soek 2 koffies! Ek en God het gekyk wat gaan ons eet? Toe sien ek die wraps wat hulle het! Nou wanneer mens die wraps ontvang, is dit reeds in 2 gesny! IDEAAL! Dink ek! Ek vra die kelnerin om 'n ekstra bordjie te bring? Glo my of nie 3 verskillende kelnerinne het my bedien! Een het die bestelling geneem, een die kos en een die rekening! Nou ja, terwyl ek so sit, vra ek God waarheen?En die lied, open the eyes of my heart Lord, open the eyes of my heart, I want to see you, I want to see you! Net daar gee ek ALLES vir God! ALLES! Hy weet eks lief vir musiek, daarom gee hy vir my 'n antw in MUSIEK! Awesome God wat ons dien! Ek daag julle uit! GAAN EET SAAM MET GOD! Die Heilige Gees kom dan tot sy volle werking! Ek het nie eers die ander mense raakgesien of gehoor nie, dit was net EK EN GOD! Ek het Hom gevra vir 'n finansiele wonderwerk in my man se lewe en dis so lekker toe die las onmiddelik van my skouers af is! Lekker daggie vir julle! |
| Gepos op: |
03/11/2009 13:19 |
| Gepos deur: |
Seebriesie |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|