11/21/2009 6:50:16 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: sterkte vir jou
Boodskap: Ai Ilse, die swaar waardeer jou gemoed en gedagtes moet gaan sal net die verstaan wat al die pad geloop het. Ek wil vir jou vandag n stukkie HOOP gee in die vorm van gebed: Liewe Heer, gee Ilse nog baie tyd op aarde om haar kinders te sien groot wees en hulle te kan sien waar hulle gelukkig is en goeie maats vind om mee n lewe te bou. Sal U haar die vrede gee vandag asseblief. Amen
Gepos op: 03/11/2009 13:26
Gepos deur: janette
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising