11/21/2009 6:46:15 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Kersie vir ons huisie
Boodskap: Klaar besluit! Ek gaan vanaand 'n kersie aansteek vir ons huisie! Ons het ons huisie al amper 3 maal verloor en elke keer het God 'n wonderwerk vermag! In die Naam van Jesus bid ek lewe en finansiele sekerheid oor ons huisie Here! My man raak ongesteld en fisies siek oor die finansiele toestand van ons huisie! Ek vra U asb, hy het al 'n paar keer gedreig om sy eie lewe te neem, en hy se hy verloor sy geloof! Here, open his eyes Lord! Open his eyes please please! In die Naam van Jesus! AMEN!
Gepos op: 03/11/2009 13:28
Gepos deur: Seebriesie
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising