11/21/2009 6:32:13 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: sterkte en gebed
Boodskap: Dit is werklik moeilik om positief te bly met elke dag se finansiele swaard oor jou kop. Mag die wonderwerk in totaliteit vir julle gebeur sodat julle nooit weer hoef te bekommer oor jul huisie nie. Mag God jul finansies seen en ook oorweldigende seen bring in jul verhoudinge met Hom en ander. Amen
Gepos op: 03/11/2009 14:04
Gepos deur: janette
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising