11/21/2009 6:48:47 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Wow, dit is amazing
Boodskap: Seebriesie, baie dankie vir jou boodskap hier vandag, ek glo ek het dit nodig gehad om dit te less en hoor, ons skep ons Skepper so af, dat ons nie tyd saam met Hom spandeer nie!! Dankie dat jy vir my gewys het dat ons moet stil staan, en die Here sal ons oe oop maak. Dankie!!!!! Lekker dag vir jou.
Gepos op: 03/11/2009 14:06
Gepos deur: Chantelle
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising