 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
Antwoord Leila |
| Boodskap: |
Ek het jou boodskap gelees en hoor wat jy se. verstaan jy, ken jy meer as net verstaan. Ek weet nie of daar nog eninge hoop is vir my huwelik nie. Ja , ek se nie ek is volmaak nie , maar kan ook net sover verdra. Dankie vir almal se gebede en moet nie ophou bid nie. Ek weet ek het dit nodig en verlang na 'n gesonde en rustige huwellike en weet nie of dit ooit beskore sal wees nie. |
| Gepos op: |
03/11/2009 15:16 |
| Gepos deur: |
Warren |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|