11/21/2009 6:43:22 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: bevestiging
Boodskap: Dit is die tweede bevestiging wat ek kry met hierdie skrif. Gisteraand die eerste een ontvang. Die Here hoef nie meer drie keer met my te praat nie....DIT IS 'N WONDERLIKE GOD WAT ONS DIEN. HY WEET ALLES. ONS TWYFEL OOR NIKS OMDAT ONS WEET DAT AS HY ALLES KON SKEP EN INSTANDHOU TERWYL ONS SO OPMORS MET DIE SKEPPING, KAN HY OOK PRESIES WEET WAAR ELKEEN VAN ONS OP ENIGE OOMBLIK IS. HY HET NIE ADRESLYSTE NODIG OM TE WEET WAAR ONS WOON NIE. HY WEET GEWOON. HY STUUR SY ENGELE VOORUIT OM ONS TE BESKERM EN HOE HULLE NIE TE BEL OM UIT TE VIND OF HULLE ONS ADRES HET NIE - ALLES TE DOEN MET HOM IS LIEFDE, GENADE VIR ONS. WAT 'N WONDERLIKE GOD DIEN ONS NIE. DANKIE HERE, GOD VAN WONDERS EN SKEPPER VAN ALLES. DANKIE DAT U VIR ONS ELKE DAG WEER NUUT BEGIN SODAT ONS U KAN LOOF EN PRYS. EK BID IN JESUS CHRISTUS SE NAAM AMEN
Gepos op: 03/11/2009 17:57
Gepos deur: Koti
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising