11/21/2009 6:47:53 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: SEEBRIESIE
Boodskap: Jy het soos my suster se, die Here "roekeloos" vertrou en ALLES vir Hom gegee! Ek beny jou, ek kan maar party dae nog lekker worry oor goete wat ek weet Jesus vir my sal uitsorteer! Ek glo met my hele hart dat jou gebede reeds verhoor is!!!! Mooi aand vir jou...
Gepos op: 03/11/2009 18:05
Gepos deur: LouiseE
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising