11/21/2009 6:50:53 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: 'n Idee...
Boodskap: Kom ons almal skryf 'n brief aan onsself asof dit van God af kom. Wat sal Hy vandag, in hierdie tyd van jou lewe, vir jou wil se. Begin die brief met My Liewe dogter (jou naam) Ek wil graag vandag met jou gesels..... hou dan aan skryf oor wat jy dink Hy vir jou wil se oor jouself, jou omstandighede, jou drome ens. Dan sit jy die brief weg vir 6 maande - stel jou selfoon om jou te herinner om die brief oop te gaan maak en te lees en kyk hoeveel van daardie brief het intussen waar geword in jou lewe. Geniet dit....ek gaan dit weer doen. Ek sal 'n datum oor ses maande maak en dan weer terugvoer vra in hierdie gebedskamer. Ek het dit 2 jaar gelede gedoen en dit was wonderlik. Skoon vergeet daarvan en toe weer op die brief afgekom in my groot naslaan Bybel.
Gepos op: 03/11/2009 18:12
Gepos deur: Koti
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising