11/21/2009 6:48:00 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Retrenched. Theunis - hulp nodig asb
Boodskap: Hi daar, wel die aaklike ding het nou gebeur. Ons is vandag ingeroep en aangekondig dat daar retrenchments gaan wees. My werk defnitief. Daar is 2 weke uitgesit vir 'gesels'. Kan jy dalk help - ek het paar vrae. Dankie aan almal wat die site ondersteun, ek kom nie gereeld hierheen nie, maar dis altyd in my agterkop dat mense wel dit gebruik en mens voel die ondersteuning!
Gepos op: 03/11/2009 21:29
Gepos deur: Enkelma
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising