11/21/2009 6:50:32 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: briewe
Boodskap: Dis 'n oulike idee, ek maak altyd lysies, en kom dan maande na die tyd op so een af, en wil dan eintlik lag vir goed wat ek daarop geskryf het. Dit wat ek regtig nodig gehad het, het waar geword, die ander 'goeters', stel ek nie meer in belang nie! Mense se lewe verander so gou, en jy dink soms so oppervlakkig aan wat regtig belangrik is, dat die oefening van 'n brief skryf, dit vir 'n mens kan 'distill' tot op die nodige. Jy sal na 'n paar 6-maand siklusse gou agterkom waar jou passie regtig le, en wat vir jou belangrik is. Ek gaan dit doen!
Gepos op: 03/11/2009 21:33
Gepos deur: Enkelma
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising