11/21/2009 6:41:51 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Kontak my via e-pos.
Boodskap: Naand Enkelma, jammer om hiervan te hoor, ons werk daagliks hiermee en glo my dit is werklik die onaangename gedeelte van ons werk. Stuur jou kontaknommer DRINGEND vir my want daar is n hele paar dinge waaroor julle gekonsulteer moet word. My e-pos is laboria.hrir@iburst.co.za Jesus, ek bring haar na U voetbank en kom pleit by U om vir haar kalmte en rustigheid te gee. Vader, help ons asb deur vir my en vir haar helderheid van verstand te gee om die korrekte vrae saam te stel wat sy by die onderhandelings tafel moet voorle. Ek vra dit in U naam alleen. Amen
Gepos op: 03/11/2009 22:16
Gepos deur: Theunis
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising