11/21/2009 6:42:54 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Henco
Boodskap: Ek was vandag met my seuntjie Henco weer by die arbeidsterapeut. Hy gaan elke dinsdag. Henco word vlg jaar 4. Na die sessie het sy met my gesels en gese dat vlg haar diagnose en die psiater se diagnose is Henco nou eers op die selfde ontwikkelings vlak van n kindjie van 2jaar. Ek het geweet dat hy wel n agterstand het met seker goedjies maar nie gedink dat daar n 2jaar gaping is nie. My hart is so seer, dis nie iets wat enige ma wil hoor nie. Ek het al n dam vol trane gehuil oor my seuntjie. Here neem hom in U hande en genees elke sel in sy brein en elke sel in sy liggaam in Jesus naam AMEN
Gepos op: 03/11/2009 22:39
Gepos deur: Desire
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising