 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
Wat is agter |
| Boodskap: |
My liewe Desire, ons verstaan so goed wat beteken agter wees, ons dogtertjie, was briljant en na n gif episode ook 2 jaar agter gediagnoseer - die pad van herstel is geweldig moeilik - maar daar is soveel hoop. Wat is fout - epos my vrou na sbaden@telkomsa.net, sy kan vir jou baie web bladsye stuur, wat baie goeie programme het - Daar is soveel areas waar kinders agter kan wees, laat ons weet in watter area is hy agter? Daar is hoop, ons is deur die strawwe programme en met baie gebed en die leiding na die regte terapeute is ons dogter nou al gemiddeld in haar groep- in n jaar het ons twee jaar weer ingehaal. Sy is nou ses en gaan volgende jaar n Graad 1. Daar is hoop - moenie dat doodspraak jou in die dal van doodskaduwee neem nie - spreek lewe en jy sal die lewe van herstel in jou seun eet. |
| Gepos op: |
04/11/2009 07:08 |
| Gepos deur: |
Johan |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|