 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
Kalmte en insig |
| Boodskap: |
Jesus, ek weet wat sy deurgaan, skenk asb vir haa rkalmte en insig om die seuntjie op die regte wyse te kan help en kan onderrig. Wys vir Desire dat hy net so belangrik is vir U soos enige ander mens, want U het hom na U beeld geskape. Vader skenk vir die arbeidsterapeut ook die nodige wysheid en insig en vou U hande om Henco. In Jesus se naam allen. Amen |
| Gepos op: |
04/11/2009 07:11 |
| Gepos deur: |
Theunis |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|