 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
Voorbidding vir my man |
| Boodskap: |
Ek wil vra dat jy asseblief my man sal opdra in jou gebede ? hy is ernstig opsoek na werk. Sy eie besigheid is as gevolg van weersomstandighede heeltemal dood.
Met ?n baba op pad het ons ?n ekstra inkomste nodig.
Dankie dat ek die vrymoedigheid kan h?m dit te vra?
|
| Gepos op: |
05/11/2009 15:08 |
| Gepos deur: |
Sue |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|