11/21/2009 5:37:33 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Ek bekommer my nogals
Boodskap: Hey julle, weer ek. Ek wil met julle deel, ons trou die 12de Desember. Nog 37 dae dan is begin ons ons huweliksbootjie saam stuur. Ek het vanoggend besef - ek het nog nie 'n sent om hierdie ding te vermag nie. Ongelukkig kan my ma en pa nie die troue betaal nie, so ons dra dit uit ons sak uit. Julle help my deur gebed om rustig te raak, gee dat ek kan glo U sal voorsien. Ek en hy stap al so 'n lang pad, ons het finally gekom tot hierdie stap, asb julle help my bid. Ek het dit regtig nodig. Ek hou hierdie front voor dat dit my nie pla nie, en dat ek weet dit gaan okey wees, want Liewe Jesus sorg vir sy kinders, maar binne in my wonder ek hoe kan ek so se nog twyfel of ek die geld bymekaar gaan he teen daardie tyd... Gee asb vir my 'n gebedjie sodat ek nou kan rustig raak, en dat die Here sal help sodat ons ook die Huwelik kan binnetree, met sy ryk Seen oor ons. ASB.
Gepos op: 05/11/2009 15:09
Gepos deur: Leila
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising