 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
trou! |
| Boodskap: |
ek en my man was 3 jaar terug in dieselfde bootjie. tot die dag van ons troue het als skeef geloop.Aan die einde 2006 is ons op oujaarsdag / nuwe jaar 2007 voor die gemeente getroud , sonder koek en tee, sonder honeymoon , al wat ons kon bekostig is ons klere en 'n ruikertjie , en daar was nie eens 20 mense in die kerk, sou dit 'n partytjie gewees het , sou die kerk seker oorgeloop het.Ons Heer , het ons geseen met net genoeg , ek bid dat Jesus ook jou dag spesiaal sal maak, moenie jou kwel oor klein dingetjies,Hy doen ver bo wat jy dink of vra ! |
| Gepos op: |
05/11/2009 15:47 |
| Gepos deur: |
annette |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|