11/21/2009 5:37:40 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Johan en Theunis
Boodskap: Ek dink ek moet die volgende vir julle twee manne se, want julle is so besig om vir ander uit te reik dat julle partymaal self bietjie spoed verloor........op 'n ligte noot my vriende: "BE LIKE A POSTAGE STAMP. STICK TO IT UNTIL YOU GET THERE" Julle sal in julle eie lewe wel ook die genade son van GOD sien skyn. Baie groete SUZETTE
Gepos op: 05/11/2009 17:02
Gepos deur: Sue's
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising