11/21/2009 8:54:44 PM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Help asb
Boodskap: Jul, julle gaan dink ek is van my kop af. My man het sy sel by die huis vergeet. Hy moan altyd hy moet so ver werk toe en terug ry. Toe hy bel en toe hoor die foon is hier. Eers wou hy toe he ek moet dit afsit, toe hoor ek sy kode het verander, wat hy nie wou gee nie. Toe kon ek hoor hy klink upset omdat die foon hier le. Die wat so rukkie lank al van my lees, weet, hoekom ek al klaar begin onraad merk. Nie lank nie, toe kom hy hier aangejaag, kry die foon en ry, en het die een storie na die ander hoekom hy die foon moet he. Ek sit nou en worry oor hoekom hy huistoe sou jaag vir ? telefoon? Bid dat ek kalm kan raak en kan glo dit is regtig net dat hy my in die hande wil kry. Asb
Gepos op: 05/11/2009 18:50
Gepos deur: Leila
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising