 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
Help asb |
| Boodskap: |
Ek kan net vir jou bid en glo jy is in my gedagtes.Ek ken daai gevoel so goed en ek haat vandag enige selfoon, want dis deels verantwoordelik vir my egskeiding. Daar is seker niks wat n persoon so magteloos en bang en kwaad maak nie. Dis dalk net onskuldig en ek gaan dit saam met jou glo.Baie sterkte! |
| Gepos op: |
05/11/2009 20:02 |
| Gepos deur: |
Lea |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|