11/21/2009 5:24:38 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Dankie Lea, baie dankie
Boodskap: Dankie LEA. Jy sal nie glo hoe eweskielik ek net besluit het om rustig te raak nie. En ek het net daar besluit, ek gaan hom vra, ek sal uit sy reaksie weet. En die Here het hom beslis gelei, want sy antwoord het my daai tweede asem gegee. Ek moes hoor wat hy gese het. Dankie Vader, U is great. Lea, thanks, en ek bid vir jou. Here seen Lea ook in haar angs. U ken haar behoeftes. Amen
Gepos op: 05/11/2009 21:11
Gepos deur: Leila
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising