11/21/2009 5:25:42 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Pragtig
Boodskap: Annette, dis pragtig en jou laaste woorde het my DIEP getref hier waar ek nog sit en werk in my studeerkamer. Mag Jesus jou en jou man steeds ryklik seen. Ek stem saam, vergeet al die fancy stuff, net die feit dat hulle bymekaar gekom het en daardie WONDERLIKE stap wil neem, daardie kosbare band van die huwelik wat deur God vir ons gegee is, is genoeg. Hulle moet net gaan en geniet.
Gepos op: 05/11/2009 23:03
Gepos deur: Theunis
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising