 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
n Gebed |
| Boodskap: |
Jesus, U weet beter as ons hoe moeilik dit is om in die huidige ekonomiese klimaat werk te kry maar ek weet ook dat absoluut NIKS by U onmoontlik is nie en daarom kom pleit ek nou by U om die regte deur vir Sue se man te open. Vader U het hulle geseen met n baba wat oppad is, Jesus maak asb spoedig daardie deur vir Sue se man oop dat die spanning op haar en haar man ook kan verminder. Jesus ek weet dat hy daar waar hy werk sal kry n getroue dienaar van U sal wees. Ek bid dit in U naam allen Jesus. Amen |
| Gepos op: |
05/11/2009 23:34 |
| Gepos deur: |
Theunis |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|