 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
goeie vriende |
| Boodskap: |
'n Goeie vriendin / vriend is soos 'n rekenaar:
- Sy "enter" jou lewe,
- "forward" jou probleme in gebed na God,
- "add" blydskap in jou lewe,
- "shift" jou na ho?hoogtes
- "save" jou in haar hart
- "delete" jou nooit in haar "memory" nie
en jy kan doodeenvoudig net nie sonder haar klaar kom nie!
|
| Gepos op: |
06/11/2009 06:59 |
| Gepos deur: |
zirkia |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|