11/21/2009 5:12:44 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Dankie Z
Boodskap: Hey jy. Baie baie dankie vir die vanoggend. Kom laat ek jou vertel die duiwel is flippen lustig in ons kuddes hoor. My bors het eintlik gisteraand begin toetrek, en toe kan ek nie meer nie. Ek het op die bed gele en huil, toe dink ek - Ek gaan hom reguit vra. Ek het - eerlik en reguit het ek die vraag gestel - Weet jy, dit is asof God in daardie uur met my man gepraat het, want hy sou gewoonlik mal geraak het as ek hom so iets vra - hy het my so mooi saggies terug geantwoord, en die antwoord was net wat ek nodig gehad het. Ek het so skielik kalm geraak en geweet die keer is my angs verniet. Ek was so verlig. Ek kan nie vir jou vertel hoe bly ek was toe ek op my selfoon hierheen kon kom nie. Ek het net gevoel ek het nou soveel gebede moontlik nodig. Dit het gewerk! Amen, en dankie Jesus. Dankie vir jou nommer, en dat jy so saam my staan, ek waardeur jou, al ken ek jou nie! Jy is beslis 'n Angel. Ek stuur my nommer vir jou met epos. Dan kan ons so ook kommunikeer as nodig.
Gepos op: 06/11/2009 07:33
Gepos deur: Leila
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising