 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
LEILA |
| Boodskap: |
Here Jesus, ek pleit nou by U vir gemoedskalmte van hierdie gebedsmaat! Ek vra nederig dat U die storm in haar gemoed sal beveel om stil te raak en na U stem te luister! Maak haar ore doof vir satan se stemmetjie, en gee asb Here dat sy intens van U teenwoordigheid bewus sal word! Gee asb aan haar U vrede wat ons as mensies nie kan verstaan nie! Dankie Here dat ons n skuilplekkie by U kan vind! Amen
"Die tyd om te vertrou is nie net wanneer alles kalm is nie, maar die belangrikste tyd om te vertrou is wanneer die storm woed!!" Baie sterkte |
| Gepos op: |
06/11/2009 07:39 |
| Gepos deur: |
LOUISE E |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|