 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
trou |
| Boodskap: |
Wat dink jy van 'n bring en braai? dan maak jy net pap en sous, miskien 2 slaaie en die mense bring hul eie vleis en koeldrank. Jul kan dalk net 'n paar bottels druiwesap kry vir heildronke. Ek sien dat gewone sjokolade koeke ook nou hoogmode is. Dan sit die mense sommer 'n paar vars blommetjies daarop. Sterkte met jul reelings. Die belangrikste is dat jul JESUS in jul lewe innooi. As HY daar gaan wees, bogger die res!! As jou troue R400 000 rand gaan kos, of R400, maak nie saak nie. Op jul oudag, gaan niemand vra hoe was jul troue nie. Almal gaan se, kyk, hul het JESUS in hul lewe. Hul in nog saam. Mag GOD jul huwelik seen.... |
| Gepos op: |
06/11/2009 07:49 |
| Gepos deur: |
sandra smit |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|