 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
Sandra - Dankie |
| Boodskap: |
Sandra - baie dankie vir jou mooi woorde. Ek waardeur dit so ongelooflik baie. Dit beteken vir my baie dat soveel mense vir wie ek eintlik 'n vreemdeling is, so baie omgee, en die mooiste woorde gebruik om my kalm te maal. Ek het gister gedink ek gaan net se - Jesus, ek gee dit weer vir jou terug, ek het gedink om dit te hanteer, maar jy vaar baie beter as ek. So dankie vir jou! |
| Gepos op: |
06/11/2009 07:54 |
| Gepos deur: |
Leila |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|