11/21/2009 5:26:00 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Goeie Vriende
Boodskap: Hi Zirkia!! Ja nee, daai woorde kan meer waar wees nie. Dis hoe ek hier in hierdie gebedskamer voel, hier is vriende en vriendinne wat vir altyd hier gaan wees, en vir altyd my vriende wees. Dankie dat ons hier vir mekaar is!!!!!
Gepos op: 06/11/2009 08:05
Gepos deur: Chantelle
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising