11/21/2009 8:54:36 PM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Zirkia
Boodskap: Zirkia - jy is een van daardie vriendinne, op wie ek weet ek kan terug val. Ek het jou nog nooit eers ontmoet nie, maar dit voel vir my of ek na jou toe kan kom, en in gebed gaan jy dit saam met my deurtrek. Dankie vir elke vriend en vriendin wat al saam met my gebid het, wat vir my gebid het, en vir wie ek kon bid. Ek is geseen om sulke mense soos julle te "ken".
Gepos op: 06/11/2009 08:18
Gepos deur: Leila
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising