 |
|
|
 |
|
|
|
| Kom ons bid vir mekaar
|
| Onderwerp: |
Werk en toekoms |
| Boodskap: |
Ek is 23jaar oud. Ek is 'n onderwyserres. Ek het gevoel die Here s?ir my ek moet in my werk bedank. Ek het toe. Ek is nou totaal en al afhanklik van 'n beweging van God. Ek het gemoedsrus oor die bedanking, maar sover het daar nog geen ander deure oopgegaan nie. Bid asseblief vir my en dat ek sekerheid sal kry oor my werk. Bid ook asseblief dat deure sal oopgaan maar veral dat my geestelike ore en o?al oopgaan sodat ek God se stem duidelik sal hoor en nie sal twyfel in wat Hy vir my s?ie.
Ek weet gebed is kragtig. |
| Gepos op: |
06/11/2009 08:34 |
| Gepos deur: |
Annerie |
|
| Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|