11/21/2009 8:53:51 PM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: LEILA - TROU
Boodskap: Liewe Leila, as ek so na die anderdag se boodskappie kyk en ook na gisteraand s'n, dan wonder ek net of God nie besig is om met jou te praat oor die troue nie! Jy se daar is nie regtig geld nie, en dan jou hart onrustig is daaroor, maar jy wys dit nie! Die foonstorie bekommer my! Miskien is Jesus ernstig besig om te probeer om jou aandag te kry rondom die troue! Raak stil en luister na Sy stem! As jy Hom nie hoor nie, en jou hart het nie n ongekende vrede van Hom af nie, moet jy mooi nadink oor die man in jou lewe! Ek glo verseker dat daar n doel is met hom in jou lewe, maar wag op God se besluit! Baie baie sterkte! Onthou, dit is net my opinie, ek is nie n berader nie! Ek sien dit net as buitestaander!!! STERKTE!!!
Gepos op: 06/11/2009 08:36
Gepos deur: LouiseE
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising