11/21/2009 5:24:17 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Annerie
Boodskap: Terwyl ek lees ervaar ek jy is baie rustig. Dit is goed so. Jy moet probeer om jou fokus te skuif, want God sal nooit een deur toemaak sonder dat die volgende deur klaar oop is nie. Ek glo dit vas - Kyk mooi. Here - Hierdie mens glo en vertrou op U ten volle. Maar tog voel sy onseker en weet nie waarheen om te kyk nie. Liewe Vader gee vir haar die krag om in die regte rigting te draai. Here - U het nodig om haar hand te vat, en saam met haar hierdie pad te stap, sodat sy kan gaan waar U haar wil lei. Here - maak asb vinnig as dit U wil is, vir haar deure oop, sodat haar gemoed kan rus. Sy het U raad en wysheid nodig Heer. Amen.
Gepos op: 06/11/2009 08:46
Gepos deur: Leila
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising