11/21/2009 8:53:12 PM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: bediening in tronk - bekommerd oor vriendin
Boodskap: Hi almal - my vriendin doen kairos bediening hierdie naweek in 'n tronk in Kroonstad - 'n ander vriendin het onderstaande vanoggend uitgestuur, ons is bekommerd oor ons vriendin Charmaine en vra dat julle saam ons in gebed staan vir haar sodat sy heel en sterker aan die ander kant sal uitstap.............. Soos julle weet is Charo hulle van gister middag in die Kroonstad tronk met Kairos! Kairos is Prison ministry! Ek het vanoggend met haar gepraat en sy s?it gaan nie 'n maklike naweek wees nie! Die 42 inmates wat gekies is, is van die gehardste inmates in die tronk en saamewerking is baie moeilik! Ek wil asb vir julle almal vra om vir haar en al die dames van Kairos vandag en die hele naweek in julle gebede te he! Hulle het al die gebede nodig om hierdie naweek 'n sukses te maak! Laat al ons christene saam staan en laat ons die duiwe wys wie is in beheer! Baie dankie aan almal en lekker naweek! Stuur asb hierdie email aan almal wat julle ken!
Gepos op: 06/11/2009 09:04
Gepos deur: zirkia
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising