11/21/2009 8:53:40 PM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: wantroue?
Boodskap: Leila, jy leef so getrou naby die Here dat ek weet Hy praat met jou deur Sy Heilige Gees. Jy kry die beste ondersteuning hier in die gebedskamer wat jy maar kan kry. Dit is hoe die Heilige Gees met mens praat...Hy kla jou nie aan nie, Hy beskuldig jou nie, Hy oortuig jou van dinge..saggies maar duidelik. Jy sal 'n sekere conviction he dat iets nie reg is nie. Waar daar scemes en plannetjies is kan jy verseker weet die duiwel is betrokke. Billy Graham som dit goed op as hy se:" how easily satan covers with a light color ideas that are dark. His intrigue comes to us colored in the light of our own desires" Jy moet seker maak dat jy nie verduidelikings glo omdat jy so graag met hierdie man wil trou nie. Maak feite bymekaar en kyk waarvan word jy oortuig dan sal jy weet dat dit die Heilige Gees is. Maak 'n lysie en skryf daarop in twee kolomme: goed wat gebeur het wat my laat wantrou en goed wat gebeur het wat my laat vertrou. God wil net die beste vir ons he. HERE EK BID NOU DAT LEILA NA U STEM SAL SOEK EN LUISTER. DAT SY SAL WEET HAAR IDENTITEIT IS IN U EN DAT DIE MAN WAT SY UITKIES U MOET KAN VERTEENWOORDIG IN DIE HUWELIK. IN JESUS SE NAAM BID EK AMEN
Gepos op: 06/11/2009 09:37
Gepos deur: Koti
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising