11/21/2009 5:23:01 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Tronk bediening
Boodskap: heer, al bereik u net een mens in daardie gevangenis, sodat hy vanaf daar kan begin om 'n verskil te maak, weet ons u is aan die werk. ons glo saam met die dame wat soontoe gaan dat u deur haar gaan werk, en dat 'n daadwerklike verandering daar ook sal plaasvind. here - ons weet die heilige gees sal daar verteenwoordig wees, here laat hierdie dag die begin van groot dinge en groot verandering in daardie tronk wees. Here - maak dit stil binne in hierdie boodskapper, sodat sy gerus kan wees dat u saam met haar stap elke tree. Amen
Gepos op: 06/11/2009 10:03
Gepos deur: Leila
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising