11/21/2009 5:37:26 AM
Kom ons bid vir mekaar
Onderwerp: Voorbidding
Boodskap: Liewe Vader en God ek kom voor U troon en Here ek wil vandag hierdie mensies opdra in gebed. Vader U weet wat hul doel is met hierdie missie, Heilige Gees ek vra U vir krag en wysheid wanneer die dames besig is met U bediening. Heer ons bleid U bloed en salwing oor hulle liggame, verstand en woorde. Heilige Gees lei hulle en spreek deur hulle. Die mense wie hulle gaan bedien se harte is hard, Heilige Gees ek bid dat U hulle harte vooraf sal regmaak om U woord te verwelkom en ontvang. Here vir U is niks ontmoontlik nie, Here U krag en kalmte tree in werking deur hierdie dames. Here die getuienisse wat sal voortkom uit hierdie naweek sal weereens bewys U is die ERE GOD! en dit behoort aan U ALLEEN. Vader ek bring ook die families van hierdie mensies voor U, ek bleid U Kosbare bloed oor hulle en seen hulle Vader. U is 'n Groot GOD, wat ALLES Moontlik maak. Vader ons vra dit ALLES in JESUS se Naam. Amen & Amen. Sterkte dames, sal hulle in gebed hou, laat weet hoe dit gegaan het. Baie Jesusliefde, Rosetta
Gepos op: 06/11/2009 10:07
Gepos deur: Rosetta
Voeg jou antwoord by die boodskap deur jou gedagtes hieronder.
Naam:
E-pos:
Onderwerp:
Boodskap:
   
 
Home
FREE Newsletter
Competitions
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising